DG Emojik✳ Alle tale ↗

DG EMOJIK / Afrikaans

Vind en kopieer emoji's

2255 emoji U soektog bly in hierdie blaaier.

Individuele emoji's

reis of plek

Soek op naam of onderwerp, of plak 'n emoji.

Vinnige soek: ⌘ / Ctrl + K

1–80 / 221

aardbol met Europa en Afrika

aardbol | aardbol met Europa en Afrika | aardbol wys Europa en Afrika | aarde | Afrika | Europa | wêreld

aardbol met Amerikas

aardbol | aardbol met Amerikas | aarde | Amerika | Amerikas | Noord- en Suid-Amerika | wêreld

aardbol met Asië en Australië

aardbol | aardbol met Asië en Australië | aarde | Asië | Australië | wêreld

aardbol met kringlyne

aardbol | aardbol met kringlyne | aardbol met lengtelyne | aarde | internet | kring | lengtelyne | lyn | meridiane | wêreld | wêreldwye web

wêreldkaart

kaart | sewe vastelande | skematiese voorstelling | wêreld | wêreldkaart

kaart van Japan

eilande | eilandnasie | Japan | kaart | kaart van Japan | Tokio

kompas

kompas | magneties | navigasie | oriëntering | rigting

berg met sneeu op

berg | berg met sneeu op | besneeude berg | koud | koue | sneeu | sneeubedekte bergpiek

berg

berg | bergklim | bergspits | natuur | voet van berg

grondstorting

aardbewing | berg | gevaar | klippe | modderstorting | ramp | sneeustorting

vulkaan

berg | lawa | natuur | uitbarsting | vulkaan | weer

berg foedji

berg | foedji | Foedji | fuji | japan | Japan | natuur

kampeer

kampeer | naweek | sterrehemel | tent | vakansie | veld | wegbreek

strand met sambreel

sambreel | see | somer | somerpret | sonskyn | strand | strand met sambreel

woestyn

berg | kaktus | sonsondergang | sonsopkoms | woestyn

woestyneiland

droomeiland | eiland | palm | verlate | woestyn | woestyneiland

nasionale park

nasionale park | natuurlewe | park | reservaat | wildtuin

stadion

popkonserte | rugbystadion | sokkerstadion | sport | stadion

klassieke gebou

antiek | antieke gebou | gebou | klassiek | klassieke gebou | tempel

konstruksie

gebou | hyskraan | konstruksie | konstruksie van gebou | oplig

baksteenmuur

baksteen | baksteenmuur | bakstene | klei | messel | muur | sement

rots

gruis | klip | klipwerk | moeilik | rolblok | rots | rotsblok | solied | steen | swaar

hout

afgesaag | blok | boomstomp | braaihout | hout | houtblok | houtstomp | plank | stomp | timmerhout

hut

afdak | huis | huisie | hut | inboorling | joert | rondawel | selfgebou | skuiling | tuiste

huise

buurt | gebou | geboue | huis | huise | woonbuurt

vervalle huis

gebou | huis | tuiste | vervalle

huis

eenvoudige huis | gebou | huis | plaashuis | plattelandse huis | tuiste | vestig | voorstedelik | waar die hart is

huis met tuin

eenvoudige huis | gebou | huis | huis met tuin | landelike huis | plaas | plaashuis | tuin | voorstad | voorstedelik

kantoorgebou

gebou | kantoor | kantoorgebou | kubusvormig | stad | werk

Japanse poskantoor

gebou | Japannees | Japanse poskantoor | pakkies | pos | posstukke

poskantoor

Europees | gebou | outydse gebou | pos | poskantoor

hospitaal

dokter | gebou | hospitaal | medisyne | pasiënte

bank

bank | bankgebou | deposito | gebou | kliëntediens | onttrekking

hotel

gebou | hotel | losies | toeriste | verblyf

liefdeshotel

gebou | hotel | liefde | liefdeshotel | oornag | toeriste | verblyf

geriefswinkel

dag en nag oop | gebou | gerief | geriefswinkel | winkel

skool

gebou | hoërskool | kollege | laerskool | leerders | onderwys | skool

afdelingswinkel

afdeling | afdelingswinkel | gebou | groot winkel | veelvlakkig | winkel

fabriek

fabriek | fabrieksgebou | gebou | nywerheid | nywerheidsgebied

Japanse kasteel

gebou | Japannees | Japannese kasteel | Japanse kasteel | kasteel | vesting

kasteel

Europees | gebou | kasteel | Middeleeue | vesting

troue

afhaak | bruilof | gebou | huwelik | kapel | romanse | trou | troue

Tokio-toring

hoofstad | Japan | Tokio | Tokio-toring | toring

vryheidstandbeeld

Amerika | New York | standbeeld | vryheid | vryheidstandbeeld

kerk

christelik | Christelik | gebou | godsdiens | kapel | kerk | kruis | seën

moskee

godsdiens | islam | Islam | masiet | moskee | moslem | Moslem

Hindoetempel

aanbidding | hindoe | Hindoe | Hindoetempel | Indië | Indies | tempel

sinagoge

godsdiens | Jood | joods | Joods | Judaïsme | sinagoge | tempel

sjinto-altaar

altaar | godsdiens | heiligdom | sjinto | sjinto-altaar | tempel

Kaäba

godsdiens | hadj | Islam | Kaäba | moslem | Moslem | pelgrims | pelgrimstog | umrah

fontein

fontein | ornament | spuitfontein | tuin | versiering | waterbron

tent

buitelug | kamp hou | kampeer | nag | tent | vakansie

mistig

koel weer | koud | mis | mistig | toegetrek | weer

nag met sterre

nag | nag met sterre | stad | stadsprofiel | ster | weer

stadslandskap

gebou | geboue | stad | stadslandskap | stadsprofiel | torings | wolkekrabbers

sonsopkoms oor berge

berg | oggend | opkoms | son | sonsopkoms | sonsopkoms oor berge | weer

sonsopkoms

natuur | oggend | opkoms | son | sonsopkoms | weer

skemer stadslandskap

aand | gebou | skemer | skemer stadslandskap | son | sonsondergang | stad | stad teen skemer

sonsondergang

gebou | skemer | son | sonsondergang | stadsprofiel | weer | wolkekrabber

brug in die aand

brug | brug in die aand | nag | rivier | sterre | weer

warmbron

fontein | stomend | stoom | warm | warmbron | warmwaterbron | water

mallemeuleperd

kinderpret | mallemeule | mallemeuleperd | perd | vermaak

glyplank

gly | glyplank | pretpark | speel | speelgrond | speelgrondglybaan | speelpark

ferriswiel

adrenalien | ferris | Ferris | ferriswiel | Ferriswiel | pragtige uitsig | pretpark | wiel

tuimeltrein

adrenalien | kinderpret | pretpark | trein | tuimel | tuimeltrein | waaghalsig

barbierpaal

barbier | barbierpaal | haarkapper | haarsny | kortgeskeer | kortgeskeerde haarstyl | paal | skeer

sirkustent

narre | sirkus | sirkustent | sweefstokartieste | tent | vermaak

lokomotief

enjin | kaboes | lokomotief | reis | spoor | spoorweg | stoom | trein | voertuig

treintrok

elektries | motor | spoorweg | trein | treinspoor | treintrok | treinwa | trem | trembus

sneltrein

Amtrak | snel | sneltrein | spoed | spoor | spoorweg | supersneltrein | trein | voertuig

supersneltrein

Amtrak | koeël | reis | snel | sneltrein met koeëlneus | spoed | spoor | spoorweg | supersneltrein | trein | voertuig

trein

aangekom | sneltrein | spoor | spoorweg | tjoek-tjoek | trein | treinspoor | voertuig

moltrein

metro | mol | moltrein | ondergronds | reis | trein | voertuig

smalspoortrein

aangekom | enkelspoorbaan | ligte spoorlyn | smalspoortrein | sneltrein | spoor | spoorweg | trein | voertuig

stasie

sneltrein | spoor | spoorweg | stasie | trein | voertuig

trem

openbare vervoer | spoor | spoorlose trem | trem | vervoer | voertuig

enkelspoortrein

enkelspoortrein | sneltrein | spoor | trein | voertuig

bergtreinspoor

berg | bergtreinspoor | reis | spoor | spoorweg | trein | treinwa | voertuig

tremwa

bus | elektries | spoorlose trem | trem | trembus | tremwa | voertuig | wa

bus

bus | pendelaars | skool | skoolbus | voertuig